Rennlist - Porsche Discussion Forums

Rennlist - Porsche Discussion Forums (https://rennlist.com/forums/)
-   Rennlist Africa & Middle East (https://rennlist.com/forums/rennlist-africa-and-middle-east-105/)
-   -   South African Rennlist Members (https://rennlist.com/forums/rennlist-africa-and-middle-east/94466-south-african-rennlist-members.html)

Adrian WC 10-20-2003 01:09 PM

South African Rennlist Members
 
Hi,

I am looking to make contact with fellow Rennlist members from South Africa. If there is anyone out there please respond !!

:bigbye:

Plum 11-12-2003 11:44 AM

test

Edwill 01-09-2004 09:50 AM

Hi!

I'm a Rennlist member and 928 driver hailing from Pretoria, South Africa. Where you from?

PRAV 01-19-2004 06:41 AM

Hi,
I'm a rennlist member from Johannesburg. Great to see other South African's on the rennlist board .... we should really get more guys to join!!

Edwill 01-19-2004 07:12 AM

Yes, we've really got a large community of quality German car drivers even taking BMW out of the picture :D

I was surprised to see a couple of 928's when taking my car in to Al's (I would SERIOUSLY recommend him!) last week.

Where do you service your babies?

ChemMan 05-01-2005 02:08 PM

South African, but live in the States

Mike Pillay

1986 Carerra
1990 300 SEL
1998 ML320

trevor townsend 05-20-2005 02:51 PM


Originally Posted by Adrian WC
Hi,

I am looking to make contact with fellow Rennlist members from South Africa. If there is anyone out there please respond !!

:bigbye:

Hi Adrian, I discovered the site a week or two ago. Joined and paid my dues last evening. Have you had much response?
Where are you based? I,m in Stellenbosch.

heinrich 05-23-2005 03:28 PM

Hallo julle almal, ek woon al baie jare hier in die buiteland, en ek dink nie ek sou meer as een Porsche gehad het as ek in SA was nie, miskien geen, omdat die onkoste so hoog is, sowel as die uiterste gevaar waar ek in JHB gewoon het, van kapings. Hoe gaan dit daar met julle almal? As julle ooit hier kom kuier, moet julle asseblief baie welkom voel.
Heinrich
928; 928; 928; 928; 911

Stef Scheepers 05-24-2005 07:15 PM

One more South African here (ex Hermanus, near Cape Town). Living very happily in Weissach, I just happen to be the Studio Design Engineer for the 997/987 model line. Porsche rocks!!!!

heinrich 05-25-2005 01:56 AM

Stef, kyk of jy nie vir ons 928 fans bietjie iets interessant daar kan uitkrap nie, onder al die stof ens :)

Stef Scheepers 05-25-2005 06:31 AM

Jy sal verbaas wees om te hoor hoe kort Porsche se geheue is wanneer ´n 924, 944 of 928 in gesprek kom. In die Studio is daar geen teken dat die modelle ooit bestaan het. In Weissach is daar nog 2 928's in gebruik: (1) die Aerodinamikers het n rooi 928 as ´n referens model wir die windkanaal kalibrering en (2) die NVHers het ´n silwer 928 (met GROOT silencers op die dak) wat gebruik word om motors/ratkasse/bande ens. geraas te identifiseer (en stil te maak).
Groete
S

heinrich 05-25-2005 01:33 PM

Stef, baie interessant maar gladnie verbasend nie. Kyk bietjie na die UITSTEKENDE Porsche: Excellence Was Expected boeke ... die nuwe, 3-boek bundel. Daar (en elders, soos Porsche Story en Porsche 911 Story) vertel Weitmann et al. dat Ferry en familie UITERS ongelukkig was met Ernst Fuhrmann in die dae van the ongelooflik suksesvolle (maar kort-geleefde) 924GTR wat tot oor 1000 perdekrag met 4 silinders gemaak het, en amper-amper die Le Mans gewen het .... ek dink dit was hier om-en-by 1987. Iedergeval, hulle (die Porsche familie) was blykbaar ongelukkig omdat Fuhrmann die mpy van die agterenjin- lugverkoelde (911) konsep weggestuur het ..... en toe hulle hom eindelik uit die mpy kry, het hulle dadelik begin om die waterverkoelde voorenjinmotors se produksie te staak.

Daar was planne om 'n 6.5-liter dubbelturbo 928 te maak. ***As Porsche dit destyds gedoen het*** sou hulle in my opinie ongelooflike oorheersing op die renbaan gehad het. Kyk bietjie hoe suksesvol Mark Anderson deesdae (DEESDAE!!!!!!) is met slegs 'n gesonde normaal-aspirerende 928 6.5-liter. Daar word vandag op hierdie ou Porsches, turbo's en super-aanjaers aangebout (ek se aangebout, geen kompressieveranderinge nie) en daar word ondenkbare perdekrag uitgepomp.

Die interessante ding tov die 928 is die Reynolds Aluminium (Alusil) enjinblok..... ons (ek het 4 928's en 'n 911SC) sien deesdae dat hierdie motors omtrent onbreekbaar is, vanwee die hoe gehalte van die Alusil. As ek dit nie mis het nie, gebruik Porsche daardie allooi deesdae in die 997 ... korrek?

Luister Stef, ek weet daar is maar bittermin vir ons in Weissach, maar as jy op iets interessant afkom, laat my asseblief weet ... enigiets .... Ons ry hier op die VSA strate met 500 en 600 perdekrag rond, dit kos ons minder as R40 000, en die enjin en ratkas hanteer dit heeltemal normaal. Jy kan verstaan waarom ons sulke junkies is......

Heinrich

heinrich 05-25-2005 01:38 PM

Julle is almal uitgenooi na al ons byeenkomstes. Ons 928'ers kom baie gereeld bymekaar in die VSA .... op 3 Junie gaan ons North Carolina-toe vir "sharks in the mountains" ... kyk na http://www.928gt.com vir details. Ons het onlangs in Portland Oregon, 'n dynodag gehad, ek sal julle die resultate aanstuur wanneer die slapgatte daar dit vir ons stuur :-) .. en in Oktober is ons in Anaheim, vir "Sharktoberfest" ... hulle noem die 928 hier 'n "shark".

TurboMojo 04-07-2006 10:26 PM

Hi, I'm from Pietermartizburg, SA. But I live in Florida now. :thumbup:

pcar964 04-16-2006 05:32 PM

Well, my mom is from South Africa :) Went there last year - beautiful country, especially Cape Town. Also stayed in Johannesburg and Durban. I'm in Florida.


All times are GMT -3. The time now is 07:03 AM.


© 2024 MH Sub I, LLC dba Internet Brands